feedback
This is what the Weg / Go Magazine
Updated 2023 © Carma Quip
Click to enlarge article
Weg / Go Magazine
Click to enlarge article
Weg / Go Magazine April 2014
Just to let you know that I collected my mattresses from the post office yesterday.I slept on mine, on the floor, last night! What a comfortable mattress. I just wanted to say thank a million for the Carma quip mattress. It was awesome. I spent much less time on it but was sneaky, so when the wife went to the loo in the early morning I woul roll over and catch my last few snoozes in it. I love camping but even I get tired of poor sleeping while away, with the Carma quip we'll be spending more 'well rested' time out in the bush or wherever the wind blows us next - Rafiq van Greuning (May 2014) Wou julle net laat weet dat ons terug is uit Namibia. Ons het n absolute fantastiese trip gehad, en wat dit baie meer gemaklik gemaak het, was julle matrasse!!! Dit is n fantastiese produk, soveel so dat my vrou my gese het(wou dit in elk geval gedoen het) om vir julle dankie te se dat ons so gemaklik kon slaap. Ek sal dit definitief aan enige iemand aanbeveel!!! Jou aanbeveling vir die fitted sheet vir die 2 matrasse was ook spot on, soos n bom gewerk...:)) - Francois Neethling (July 2014) Wil net dankie se, ons het die matrasse die naweek gebruik en het rustig geslaap - Stephan Colyn (April 2014)
Thanks so much yet again for the fine service rendered by you.
Just wanted to let you know how it went on my recent trip to the Kgalagadi I must report back regarding my investment, I slept like a baby, I luv my mattress - Jackie Kaizer (March 2015)
Ons het Sondag teruggekom vanaf Botswana en ek wil net baie dankie s
ė
vir 15 aande se heerlike slaap op ons nuwe matrasse. Die beste wat ek nog ooit in ons tent geslaap het en dit te danke aan die Carma Quip matrasse. Dankie dat jy ons so vinnig kon help toe ons in die nood was hierdie matrasse van julle is
´
n wenner
Ek wil net vir julle laat weet dat jul matrasse n TREFFER is. Ons het so lekker geslaap tydens ons Botswanatoer. Nie een nag koud gekry nie. Die matrasse sal nou vir elke kamp uitstappie ingepak word! What a surprise awaited me when I went to collect my mail this morning.Our mattresses had arrived.This is service to be proud of.I have already tested it on the living room floor and must confess, I am impressed,can't wait to test them on a camping trip.The packing and appearance of the equipment is testament of professionalism and craftmanship - Koos de Wet (May 2012) Weg / Go Magazine March 2016
SA4x4 Magazine April 2016 Some reviews from our clients:
Dankie vir n baie goeie produk! Ons het toe paasnaweek gaan kamp in die karoo en ek het soos n koningin geslaap. Ek het geglo ek l
ê
op n sealy postupedic
Ons was hierdie afgelope naweek by Royal Natal Nationale Park vir die Mount Aux Sources Challenge. (50km berg wedloop) Ons het ons nuwe selfopblaas matrasse saam geneem. Vir die eerste keer was ek uitgerus en reg om my alles te gee vir die wedloop. En na die wedloop kon ek nie wag om weer op julle matrasse te gaan slaap nie! Dankie vir 'n wonderlike produk, wat ek definitief gaan aanbeveel! Ons adverteer Carma Quip waar ons gaan na ons trip na die Kgalagadi! Eerste kamp op Twee Rivieren net 3 nagte gebly, en besluit ons gaan nie die bases gebruik vir so kort rukkie nie! Wel.....na daai 3 nagte besluit ons gaan GLAD NIE die bases gebruik nie, so lekker geslaap op ons matrasse! En net so by the way, die "lubrication" les het gewerk en die proppe is gereeld ge-"lek". Well done julle. Ons het so lekker uitgerus die 18 nagte wat ons daar was, het skoon lus gehad om weer te begin werk! - Leon en Lizette Strauss (May 2016) We did a 4x4 trip through the Namib Dunes from Luderitz to Walvis Bay and spent 6 nights sleeping in the dunes. We bought 4 Carmaquip mattresses for the trip, and we were all very impressed. Not only are they very comfortable, but they are well insulated from the cold when sleeping on the ground and are very quick and easy to put down and fold up. Thanks for a great product - Allan Buekes (June 2016) Ons het 2 matrasse by julle aangekoop. Dit was die beste besluit wat ek nog gemaak het - Piet Swart (June 2016) We have ordered 4 Carma Quip mattresses in January 2016 for our Orange River Rafting Camping Canoeing trip. This was a trip where you need to take everything with you on the canoe, almost with a guarantee that you will tip over and everything will be soaked. These mattresses were really a pleasure on the trip, inflated in n minute and very comfortable for a good night's rest, light and stay dry. A MUST HAVE!!! - Maral é van Zyl (June 2016) Die koerier het vanmiddag my bestelling afgelewer - baie dankie vir julle spoedige en effektiewe diens. Die produk lyk regtig goed - ek kan sien dat dit deur aansienlike dinkwerk, ervaring en trots voorafgegaan is. Ek sal die woord versprei hierdie kant - ek glo baie mense kan daarby baat vind. Mooi bly & groete - Jaco de Jager (June 2016) Net 'n vinnige update - ons het toe die pakkie ontvang op die dot en het dit al klaar laas naweek 'n vinnige proeflopie gegee. Baie, baie nice en die kwaliteit is uitstekend! Baie dankie vir die goeie diens, waardeer dit opreg! - Leon Gerber (July 2016) The mattresses are truly amazing. Not only are they easy to pack and transport, sleeping on them is like sleeping in a normal bed. I am very impressed as is the rest of the team using them - World Marine Foundation (November 2016) Baie, baie dankie vir julle voortreflike diens. Ek is spyt dat ek DIT NIE AL LANKAL GEDOEN HET NIE. Ek is deesdae al skoon paranois oor kwaliteit produkte en kwaliteit diens, want dit raak al skaarser in hierdie land van ons. Ek is seker maar nog ouskool, maar ek sien so baie produkte wat goed gewerk het en dan met nuwes vervang word wat net nie meer die kwaliteit van die oues is nie. En mense wat nie meer trots is op hulle handewerk nie. Maar julle is defenitief die uitsondering. Daarom was dit een groot plesier toe ek julle matrassies gister oopmaak en die absolute kwaliteit en duursaamheid sien. Julle matrassies is verseker 'n wenner. Daar is maar net nie 'n plaasvervanger vir praktiese ondervinding nie en ek kan dit duidelik sien in die ontwerp van julle matrassies. Ek het dadelik een van julle matrassies getoets en my heupbeen l ê hom nie deur nie. Die mates is ook perfek. Ek gaan virseker Saterdagaand 'n matrassie inwy met 'n kamp - Lourens Goosen (December 2016) Biker - On our tour to Vic falls, we had 14 day's camping. Before leaving, you made special effort to have the new mattress ready, before launch! Despite short notice, no effort was too much! Thanks!!! My riding partner bought a mattress from a well-known supplier, but when he saw my Carma mattress, immediately returned his. The comfort is the best I ever had, and roll up and secure in the sleeve, all very easy. Even after such a long camping holiday, I never experienced sore hips or discomfort. Yes, a proper bed here and there was nice, but few and far between. I can strongly recommend this product for all campers, and if you use it on a stretcher, there could be no need for anything else..!! The only problems we had, was that a BMW GS just can't handle sand. Happy riding and enjoy your camping! - Louis Knipe (June 2016) Net sommer ' n kort dankie se die metrasse slaap soos ' n droom, sopas terug van toer deur Oos en Suid kaap. Slaap soos by die huis - Heinrich Lategan (January 2017) Ons het Beaverlac omtrent geniet en nog meer ons nag rus. Ek was absoluut verstom om te sien hoe gemaklik ons geslaap het, en vars opgestaan het die volgende oggend. Dit was werklik die geld werd, en ek wil net nogmaals dankie se, well done en hou so vol met jul puik produk en uitstekende bou qualiteit van die Matras - Oswald Walters (February 2017) We have just received the mattresses and I am very impressed with the quality. Your service and friendliness made it a pleasure to do business with Carma Quip. Thank you - Roy Kallaway (February 2017) Your mattresses are fabulous! We slept really well :) I showed most of the campsite our new mattresses and so I hope you get some new business out of us. We are really happy customers. Thanks for the great service and product - Kerryn Gray (April 2017) Ek moet vir jou en jou span dankie se vir julle puik diens. Dit is min dat mens dit deesdae kry en dit was 'n plesier om met julle besigheid te doen. Ek sal julle beslis ons pelle, familie, ens aanraai om in die toekoms by julle te koop - Lourens Anderson (April 2017) Ons het laas week ons twee matrasse by AfrikaBurn gebruik. Hulle werk fantasties! Ons het hulle meeste aande bo-op stretchers gebruik maar selfs twee aande op die sand buite in die veld en dit slaap baie lekker. Baie dankie vir 'n great produk - Chris Basson (May 2017)
I would like to express my utmost appreciation for assisting me on short notices with your mattresses. I must admit I was a little sceptical when I collected them. Any concerns I had on whether your product would perform as proclaimed by so many was quickly removed after our first night trying them out. My wife and I awoke well rested after our first night on them. Unlike the slightly aching feeling we had using our rooftop tent there was none of that. I purchased 3 of your mattresses recently. My complaint is that in the mornings I couldn't get my wife and daughter awake for the early game drives in the Kgalagadi. They really enjoyed the mattresses after our previous ones. We also slept very warm without the need for hot water bottles or electric blanket. Thank you for this great product - Jacques Hickley (July 2017)
Wil net vir jou terugvoering gee oor ons 17 dae toer deur Botswana en Namibia en die nuwe matrasse wat ons van julle bekom het. BESTE BELEGGING OOIT!!! MY MAN HET NOOIT EERS RUGPYN GEKRY NIE (EN HY SUKKEL DAARMEE BY DIE HUIS). Hy het al genoem dat ons miskien elke dag op die matrasse moet slaap. Ons slegste slaap was toe ons in oorslaapakkommodasie tuisgegaan het (met hulle beddens en matrasse). Baie dankie vir die geleentheid om julle produk te kon koop. Dit is wonderlik en ons sal dit met hoë lof kan aanbeveel
Ek het baie lekker op die basis en jul lekker matras geslaap. Ek is in my noppies dat die basis so klein opvou en maklik hanteerbaar en lig is. Dit pas my lewens styl perfek - Laurika Steenkamp (August 2017)
Hello to the Carma Quip team. We are just back from a weekend camp near the Outeniqua Mountains outside Mossel Bay. The absolute comfort of our Carma Quip mattresses was once again the highlight of a chilly Friday night and a much more bearable night on Saturday. Thanks team for a most satisfactory product
Vanoggend was ek vroeg op julle site en toe weet ek die matrasse gaan nog erfgoed word. Vreeslik dankie vir julle vriendelikheid, eerlikheid, advies en sommer die wonderlike mense wat julle is - Sonet Hurter
(December 2017) Just a bit of feedback, we definitely had no problem sleeping on the mattresses. At first my husband was a bit worried about how firm they felt (he is used to a softer bed) but after 3 night's sleep on them we definitely had no aching bodies and felt refreshed every morning. They are really well designed for camping, compact, lightweight, durable, and an affordable option when compared to similar products. Well done, it's an excellent product and one that I would definitely recommend. Keep up the good work - Yolandi du Plessis (May 2018)
Baie dankie vir die goeie produk wat julle lewer. Ek het al twee keer die matrassse gebruik en dit werk soos n bom. Ek sal dit verseker aanbeveel - Driaan Koegelenberg (July 2018)
Product Test: Carma Quip Rough'it Mattress Carina, net om te laat weet ons is ongelooflik gelukkig met ons matrassies na 10 dae in die Richtersveld op die grond - Carin van den Berg (July 2018) Hope you are all well, thanks for those unbelievably comfy mattresses, we are sooper happy with them - Gary Phipson (August 2018) I know it's a long time since we got them, but I just want to say thank you again so much for making it possible, and to give you some feedback on our experience. We had meticulously planned our load-out for 2 people and gear, with the option to carry up to two others on occasion, provided their gear was on one of the other vehicles in our party. Not long before we left for Namibia, that suddenly changed to two additional people and their gear for the whole trip! Needless to say our tri-fold foam mattresses took up too much packing space, and that's where our Carma-Quip's made a massive difference. The fact that we slept extremely comfortably on them for 19 nights was also fantastic - we recommend them to anyone who we chat to about our trip - Denzil Barnards (October 2018) Dankie ons het ons mattrase en bases gister gekry. Vinniger as wat ek gedink het J 'n Mens kan sien dat kwaliteit vir julle belangrik is. Ek kan nie wag om Desember met dit te gaan kamp nie. Dis verseker 'n belegging. Dankie vir julle diens en komminikasie, dis lekker om met goeie mense te kan werk. Ek wens julle alle sukses toe - Marilize Kriel (November 2018)
I was impressed that you would take the time to discuss a customer's needs in such detail! - Chris Lambson
(November 2018) Nogmaals dankie vir julle flinke en vriendelike diens. Die kamp was heerlik en die matrasse 'n fees. Ek sal NOOIT weer 'n opblaas matras gebruik nie!!! Dankie baie vir die wenke. Ek gaan beslis daarvan gebruik maak - Bernard Wolfaardt (November 2018)
Thank you so much! We slept wonderfully this weekend - best buy ever!! - Lara Scholtz
(November 2018)
Just another confirmation that during the whole Africa trip from 28 May till 3 September these mattresses were fantastic. Folded, inflated and used on a stretcher and sometimes straight on the ground, gave great comfort and easy use. I must have packed and unpacked them more than 50 times. Great product - George Filmalter One of my best buys for a long time - Deon Geyser (November 2018) I've bought 4 mattresses from you and we are really happy with it- nothing else on the market comes close to this - Jacques Morkel (November 2018) Just to let you know the mattresses we bought from you last year just seem to get better and better and are so comfortable - Nick Harris (November 2018) We used our mattresses in May/June this year in the back of out van and in our tent during a 40 day/10 000km trip through Namibia, Koakoland and Caprivi and only have compliments to pay you! Great product thank you - Trevor & Shaz du Plessis (November 2018)
Ons het die afgelope Desember ons matrasse vir die eerste keer gebruik. Sjoe, wat 'n wonderlike produk!!! Thank you guys so much for making such an awesome product. We've used the mattresses a few times now and we were blown away at how comfortable our nights have been camping! We now actually use them around the house way more than we expected - Clint Pillay (February 2019) I use my mattress on all my adventure bike rides and have been to most parts of the country. I've never had the need to think of another brand of self inflating mattresses because of the good experience I had with the Carma quip mattress. I have two sons that travel with me on adventures each year. They have been using air mattresses which just always seem to go flat overnight - Anthony Tack (February 2019)
Het ons 2 matrasse oopgerol en getoets. Baie gerieflik. Uitstekende gehalte en afwerking. Hoogstaande materiale. Ek wil net terugvoering gee oor my verjaardag geskenk wat ek gekry het. Ek is baie ingenome met dit. Ek het vir week nou op dit geslaap en kan dit regtig aanbeveel vir iemand. Veral vir iemand wat swaargewig is. Ek weeg 150kg en ek het elke aand baie lekker geslaap sonder dat ek enigsins hard geslaap het of lyfseer gehad het - Blom Lategan (March 2019) Weereens baie dankie vir die goeie diens en tips. Ja die eerste keer se op rol was nogal 'n "wrestling match" maar ek het hom gewen. Ek kon nie wag om jul matras te gebruik nie. Jul produk het presies gewerk soos beskryf en "ticked all my boxes" ek het lekker geslaap dit het selfs goeie isolasie van onder teen die koue gebied. Nou sien ek sommer weer uit na ons volgende wegbreek en kamp geleentheid. Mens moet ook maar 'n realistiese verwagting he as jy die selfde gemak as jou bed by die huis soek het jy 2 keuses, jy bly by die huis of jy pak jou bed in. Wens jul alle voorspoed met jul onderneming - Willie van Wyk (April 2019) Die nuwe beddens het toe hulle vuurdoop gehad en met vlieënde vaandels geslaag! Baie dankie vir 'n puik produk - Johan Hattingh (April 2019)
Ons het die matrasse toe uitgetoets die naweek. Ons is baie tevrede. Annalien het vir die eerste keer nie opgestaan met rugpyn of skete nie en baie lekker geslaap. Baie dankie vir julle goeie diens. Ek vertel almal van julle fantastiese produk - Danie van Rooyen (April 2019)
Met trots sal ons jul produk aanbeveel. My eggenoot het toevallig n baie ernstige beserings opgedoen en sy rug moes op n hele paar plekke gebreek word tydens die operasie en herstel. Toe ons die produkte destyds kry het hy die matras op die teel vloer gesit, daarop gaan lê...eers op sy rug.....en toe op sy sy. Hy weeg 128kg en was besonders verbaas dat hy nie die teëls gevoel het op sy skouers nie - Marilize Stegemann (April 2019)
I thought that it would be nice to give you some feedback on the mattresses, they are fantastic. 10 days on them in Namibia and not one night with back pain - Nigel Hardres-Williams (April 2019)
Ons het hulle sommer daai aand uitgetoets vir ons nagrus. En nes ek gedink het, my man wil op 'n carma quip elke aand slaap. Dankie vir al die tips. Ons kan nie wag om te gaan kamp nie - Thea Bester (May 2019)
Just to let you know we at last managed to get away for 10 days camping with our 2 new mattresses and with the fitted sheet they were perfect and no aches and pains the next morning for 2 over 75yo bodies!!! Well done - John Tayler (May 2019)
Ons het sommer gisteraand op ons matrasse gaan slaap en vanoggend verrasend verfris sonder enige pyne of ongemak opgestaan! Die matrasse slaap heeerlik en kry verseker 100 % ! Sjoe en dan kry ons hierdie pragtige inligtingstuk vanoggend. Dis nou puik diens. Dit maak ons as verbruikers se harte so warm klop om van julle diens gebruik te maak...nie sommer net winkel waar ons matrasse koop en uitstap en klaar nie.. Ons sal jul beslis aanbeveel so ver ons gaan. Jul is uniek en kan trots op julself wees. Doen so voort - Jan Coetzer (May 2019)
Dankie, was baie aangenaam om julle ook te ontmoet. Dit is ook vir 'n slag lekker om met mense wat vriendelik en entoesisasties oor hulle produk is te gesels en besigheid te doen. Julle ontsien geen moeite en tyd vir 'n klient nie en dit is deesdae raar. Ek het die matras reeds twee keer oopgemaak en opgerol, kom lekker reg en is dusver baie in my skik. Mense by my werk wat kamp die matras gewys en hulle is baie beindruk. Ek het 'n misie gehad om 'n lekker matras te kry, ook een wat sal hou en maklik vervoer. So het ek met my soeke op julle website afgekom. Kort daarna het ek 'n stuk op 'n forum gelees waar iemand met lof van julle matrasse praat en toe die saak net daar opgeneem en jou gebel - Tobie Steenkamp (July 2019)
Baie dankie vir jou epos en al die inligting. Ons het reeds die matrasse uitgetoets voor die kaggel en dit is beslis n uitstaande produk. Die 18de vertrek ons Kgalagadi toe en die matrasse gaan saam en sal terugvoer gee. Nogmaals dankie vir julle vriendelike en uitstekende diens en alle voorspoed met julle besigheid - John Murray (July 2019)
Ons het die afgelope paar nagte in Hobas, Ai-Ais en Norotshama op die Carma Quip matrasse geslaap. My kampeer geskiedenis begin in 1983 toe ek as 15 jarige Franschhoek se berge plat gestap het. Oor die jare het ek op spons matrasse, skuim rubber matrasse, op-blaas matrasse en "stretchers" geslaap, maar NIKS kon kers vashou by die
gerief van julle matrasse nie. Dit is 'n uitstekende produk, wat ek met vrymoedigheid sal aanbeveel –
Eugene Lennox
(Sept 2019)
Dit was voorwaar ‘n voorreg om julle te kon ontmoet. Ek het lanklaas soveel energie en passie beleef. Julle liefde vir en trots op julle werk is iets wat baie mense gerus kan aanleer. Nou kan ek nie wag vir die trip nie. Ek dink ek moet sommer my tentjie in die agterplaas opslaan en die matras inwy –
De la Rey Knoblauch
(October 2019)
So we have just arrived back from a 2 week camping trip up in the Cederberg and the Kgalagadi. The mattresses were fantastic and we slept very well. My wife took an old duvet cover and modified it so that the mattresses formed a “double bed” inside the duvet cover. Worked well. Glad we purchased them – Graham Turnbull
(October 2019)
Thanks for helping me out at such short notice. I am genuinely very impressed with your product.. tried it here at home and everyone is very happy. It’s a great SA made item.. All the best - Barry Cooper
(October 2019)
Hi Carina, dankie vir die wenke , daardie nuwe matras is selfs beter as my oue. Ek weeg oor die 150kg en het nie 1 keer gevoel ek lê die matras deur nie. Na 3 nagte op harde grond is ek glad nie lyfseer nie – Phillip Meyer
(November 2019)
Ek wil baie graag terugvoer gee oor die “belegging” wat ek by julle “gemaak” het. Die matrasse is absoluut wonderlik. Verlede jaar was ons 19de jaar van kamp en as gevolg van die matrasse het ons die afgelope vakansie die lekkerste geslaap wat ons ooit op kampvakansies geslaap het. Ek het tydens my vakansie beter/lekkerder geslaap as in my bed by die huis. Ek is bitter bly dat ek die matrasse op so ‘n kort kennisgewing kon kry –
Fanie de Kock
(Jan 2020)
Ons het ‘n heerlike naweek gehad en Ralph het baie lekker geslaap op die matras en sy rug het glad nie probleme gegee nie. Julle kan trots wees om te weet dat in ons groep van 8 mense daar 4 van julle matrasse was en dat my vriende ook baie beindruk en tevrede is met julle puik diens. Ons beveel julle aan almal aan – Louise de Waal
(Feb 2020)
The parcel has arrived. Many thanks for excellent service and all the tips and advice. We cannot wait to try them out! - Francois Vlok
(July 2020)
Thanks for the excellent service and product. Most comfortable camping mattress I have ever seen, pretty easy to set up and pack away too. I look forward to taking it out into the bush - Luke McDonald
(August 2020)
As promised, some feedback on our Scot Mats: we absolutely LOVE them. We slept so comfortably on them and so grateful for them given we walked over 160km over 12 days!!! They are so easy to roll, light to transport (admittedly, just to balance husbands bag we strapped one either side to his bag, and I carried both sleeping bags and cooking stuff in place of my mattress but weight was equal and very easy to manage), and quick to roll out for a lunchtime snooze in the bush - everyone was jealous of our decadent slumber arrangement. We had such great night sleeps on the mats, even with broken sleep to do watch duty as we sleeping out in Big 5 territory, we were very quick to get back to sleep on the mats, reluctant to leave them also. We slept in areas full of thorns and experienced no 'punctures' at all - the materials are exceptional quality. No soreness or aches experienced at all which was completely welcome given our previous experience with other sleeping equipment. We've recommended the mats to everyone we've encountered with them and already looking forward to camping later this month and using them again. They also dusted off nicely but for some TLC I'm due to give them a little wash off tomorrow and put Vaseline on the grommet. They're currently resting their backs on the spare bed, laid out flat :) We cannot thank you enough for creating such an amazing, useful, effective and comfortable product. We won't be using anything else in future - Pip Davidson-Phillips
(September 2020)
|